- Afrikaans.be - Afrikaanse nuus, literatuur, musiek en skakels vir enigiemand met 'n belangstelling in Afrikaans en Suid-Afrika, veral gemik op belangstellendes in Europa.
- Afrikaanse Klub - Nie-winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid-Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland.
- Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys - Onafhanklike skolenetwerk in Suid-Afrika met ongeveer 50 lede.
- Die Roepstem - De Roepstem - Die Roepstem is 'n Nederlands- en Afrikaanstalige webruimte wat die gebruik van albei tale wil bevorder. Ook dient De Roepstem tot nadere kennismaking van de geinteresseerde met beide talen.
- Huis der Nederlanden - 'n kultuursentrum, mediasentrum en biblioteek - Die Huis der Nederlanden (HdN) is 'n Nederlands-Vlaams-Afrikaanse kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en kuierareas.
- Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) - Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens.
/World/Afrikaans/Samelewing/Kultuur/
|
|